Monday 21 May 2012

Swartoogtiptollies

'n Bottergatjie en sy maat
sit op ‘n tak en stories praat
hul ma sal nou-nou kossies bring
en fluit-fluit liedjies sing

So veilig en beskut sit dié twee daar
ek ek kan net nie ophou staar:
hoe lieflik tog is die natuur
in hierdie sagte skemeruur

Elizabeth Kendall ©


(Afrikaans: Swartoogtiptol
German: Graubülbül
French: Bulbul des jardins
Dutch: Grauwe buulbuul)

2 comments:

  1. Wonderlike woorde by hierdie PRAGTIGE foto Elizabeth, lief dit!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Baie dankie Maree, ek dink dis weer tyd om Weesgerus te besoek! Waardeer jou inloer!

      Delete