Saturday 26 May 2012

'n Bestelling



Van hier tot in die Karoo is daar glo altesaam 280 000 windpompe op plase in Suid-Afrika. Dit klink buitensporig, maar dit het gesorg dat ons die land die grootste aantal windpompe ter wêreld het. Australië is die enigste land wat amper soveel het.

Hier is ses Suid-Afrikaanse windpompe!

Ek het dit geniet om dié bestelling met

waterverf 

te doen! Hoe paslik!


4 comments:

  1. Die versameling is pragtig en uniek Elizabeth, wil eintlik elkeen een-vir-een sien!

    ReplyDelete
  2. Aaaa, DIS mos nou mooi! Dankie dat jy almal wys, dis 'n fees vir die oog!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Stadig maar seker wen ons die beker...dankie Maree dat jy weer kom loer het!

      Delete