My gebed kry vlerke
tot by jou
daar ver
my woorde
spoel oor jou angs
jou vrees
jou ego
my bidwoorde vou jou toe
lig jou op
jou oë blink
van trane
tot by jou
daar ver
my woorde
spoel oor jou angs
jou vrees
jou ego
my bidwoorde vou jou toe
lig jou op
jou oë blink
van trane
jy fluister
Sy Naam
© Elizabeth Kendall
Pragtig.
ReplyDeleteBaie dankie Maureen! xx
DeletePragtige skildery en treffende woorde Elizabeth.
ReplyDeleteSo baie dankie Maree!
Delete