Thursday 12 July 2012

Met die kamera in die hand


Daar is mooi oral om ons heen...





Ons moet dit net raaksien, tyd maak....


Ek kan nooit genoeg van klippe kry nie: rondes, plattes, growweriges, skurwe ou boepensklippe...
eendag moet hulle maar 'n KLIP op my graf sit en nie 'n koue marmersteen nie. 
Klippe is so vriendelik.


Hoor jy die wind?



'n Flenter vreugde!








4 comments:

  1. Ag, dis die mooiste, MOOISTE foto's Elizabeth! Jy slaan die spyker op die kop, daar is mooi oral om ons heen...!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Baie, baie dankie vir jou warmhart-komplimente Maree!

      Delete