Van hier tot in die Karoo is daar glo altesaam 280 000 windpompe op plase in Suid-Afrika. Dit klink buitensporig, maar dit het gesorg dat ons die land die grootste aantal windpompe ter wêreld het. Australië is die enigste land wat amper soveel het. Hier is ses Suid-Afrikaanse windpompe! Ek het dit geniet om dié bestelling met waterverf te doen! Hoe paslik! |
"Life is a great, big canvas and you should throw all the paint on it you can!" Danny K.
Showing posts with label bestelling. Show all posts
Showing posts with label bestelling. Show all posts
Saturday, 26 May 2012
'n Bestelling
Labels:
bestelling,
karoo,
kuns,
waterverf,
windpompe
Subscribe to:
Posts (Atom)