Friday 27 April 2012

The Wave


“Life is a great big canvas, and you should throw all the paint on it you can.”
— Danny Kaye

Hierdie paletmeskuns is absoluut 'n heerlikheid! Ek vergeet van alles as ek hiermee besig is. Dis net die reuk van verf, die saligheid van sielsgelukkige oomblikke en die wete dat ek bevoorreg genoeg is om Godgegewe talent te mag gebruik....en dis genoeg.

4 comments:

  1. 'n Pragtige skildery! Jy is waarlik meester van daardie paletmes Elizabeth!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Baie dankie Maree, waardeer jou inloer hier so baie!

      Delete
  2. Ek het my nou eers kom verlustig in al die lekker en mooi op hierdie blad! Selfs 'n traan of 3 gehuil... Mamma is oulik!!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Wat 'n heerlike verrassing om jou mooi spore hier te kry! Ek waardeer dit so baie, dankie Maureen. Jy is nog ouliker! x

      Delete