Thursday 17 September 2015

My dag in prentjies

Groen is nie net groen nie. Dis grasgroen, dis liggroen, die donkergroen, dis geelgroen, dis mooigroen, dis akkerboomgroen. Dis skildergroen.
Rooikophoutkapper en rooioog kransduif deel die vreugdes van 'n saad-ontbyt.

 Bontrugwewer kom loer of daar vir hom ook 'n happie oorgebly het. 
 Stukkies mooi in die tuin. 

 Jasmyn hang in lekkerruik ranke oor die plankheining.  






 Mayflower begin blom. 

 Suurlemoenboom se blare.

 Rhubarb.

 Jasmyn

Appelkoosboom. Laatmiddagson op die blare. 

7 comments:

  1. Hoe pragtig is alles netnie Liz! Ek sien jou Echeveria harmsii gaan enige oomblik blom. Myne geniet ook die son na die lang winter in die huis. Lief al die groen skakerings hier!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Baie dankie vir jou gawe woorde Maree, ja ek kan nie wag dat daai Echeveriablommetjies oopgaan nie, dit sal 'n eerste x wees! Die somer is darem maar heerlik, geniet joune ook.

      Delete
  2. Nice foto, a feeling that I have been there!

    ReplyDelete