Saturday 15 December 2012

Dis oral om ons...

 
Ek is lief vir my kamera. En ek is lief vir my tuin. Op hierdie rustige Saterdag was dit sommer net salig om met Jan Tuisbly se karretjie rond te ry en van alles en nog wat foto's te neem. Die natuur is altyd vol inspirasie! Skoonheid is oral om ons. Ons moet maar net kyk.

 
 
 
"Abstrakte skilderye" lê ons hele erf vol....nou het ek genoeg idees om iets te skilder...en ek hoop jy ook!  
 
Vier ure later:
 
 
Akriel op 'n x-straal, gedoen met die paletmes en verfkwas.
So heerlik!
 
 

2 comments:

  1. Hoe wonderlik al die prag wat jy vasgevang het Liz! Jy's reg, daar's mooi in die kleinste goedjies...

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dankie Maree dat jy kom inloer het en 'n paar heerlike woorde hier neergepen het!

      Delete