Thursday 23 August 2012

In woord en beeld

 
Dis my liefde vir ons taal wat maak dat daar soms verse "gebore" word. Dikwels ook lekker om dit te kombineer met iets wat ek geteken, geskilder of gekiek het. Ek plak 'n paar van my gunstelinge hier vas, hoop julle geniet dit!
 
 
 
 
Neem my saam op die sandpad,
daar waar tyd aan 'n doringboom hang
hou my hand styf vas in joune
en sê dat jy ook so bietjie verlang.
 
 
 
 

4 comments:

  1. More Elizabeth , mal oor jou versies veral "Sandpad" In woord en beeld
    Labels: Afrika, beeld, foto's, gedigte, tekeninge, woord

    Neem my saam op die sandpad,
    daar waar tyd aan 'n doringboom hang
    hou my hand styf vas in joune
    en sê dat jy ook so bietjie verlang

    Lekker dag vir jou daar onder Afrika se son
    Rina

    ReplyDelete
    Replies
    1. Baie dankie Rina, ek waardeer jou inloer hier sommer baie. Mooi wense daar ver!!

      Delete
  2. Pragtig! Ek is veral mal oor "Rooi... was en is... nog altyd mooi"!

    ReplyDelete