tag:blogger.com,1999:blog-1968235126235331729.post8761127378035150116..comments2024-02-16T16:03:50.875+02:00Comments on Kreatiewe Joernaal: Ek en ou goedElizabeth Kendallhttp://www.blogger.com/profile/12121880265158010551noreply@blogger.comBlogger9125tag:blogger.com,1999:blog-1968235126235331729.post-18905676213059070992014-05-01T15:48:25.002+02:002014-05-01T15:48:25.002+02:00Hallo Danie, dankie vir jou belangstelling. Ek sie...Hallo Danie, dankie vir jou belangstelling. Ek sien dis 'n Model D.N. 250, dis roomkleurig en werk met paraffien. Dis in Engeland gemaak, blykbaar is die vervaardiger steeds werksaam. Kyk hier: http://vintageelectricirons.blogspot.com/2008/07/tilley-paraffin-iron.html<br />Groete! Elizabeth Kendallhttps://www.blogger.com/profile/12121880265158010551noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1968235126235331729.post-6487201849650779582014-05-01T12:44:05.599+02:002014-05-01T12:44:05.599+02:00sorry spelfout, (tik te vining) bedoel....meisieki...sorry spelfout, (tik te vining) bedoel....meisiekindAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/01455146242247101322noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1968235126235331729.post-34493954940126241692014-05-01T12:42:39.225+02:002014-05-01T12:42:39.225+02:00Middag Elizabeth,
Het jy vir my enige informasie ...Middag Elizabeth,<br />Het jy vir my enige informasie omtrent die strykyster op jou site? Ek het so een en wilmy eiiekid help met 'n skooltaak oor ou tydse goed, aar kry nerens informasie omtrent die strykyster nie.<br />Byvoorbaat Dankie<br />Danie van Nigel (Gauteng)Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/01455146242247101322noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1968235126235331729.post-67780706474149381932013-10-03T03:51:15.643+02:002013-10-03T03:51:15.643+02:00Liewe Kosie (ek noem jou maar op die naam wat ek j...Liewe Kosie (ek noem jou maar op die naam wat ek jou onthou), ons Labrador het my wakker geblaf en dis hoekom ek nou hier in die nagstiltes aan jou 'n dankie-briefie tik. Ek is bly ek kon jou weer familiefoto's laat sien met hierdie blog-inskrywing. Ek hoop van harte om jou ook weer in lewende lywe te sien voordat ons, soos die ou goed in my huis, te "antiek" raak. Dankie vir jou mooi woorde. Dit beteken baie vir my. Elizabeth Kendallhttps://www.blogger.com/profile/12121880265158010551noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1968235126235331729.post-50369930080034835822013-10-02T22:03:53.499+02:002013-10-02T22:03:53.499+02:00Ai, Elizabeth, hoe lekker vat jy my nou terug -- s...Ai, Elizabeth, hoe lekker vat jy my nou terug -- so lekker om weer foto's van familie en bekendes te sien -- ook daardie skilderye van jou oom Koos -- ek kan dit nog so goed onthou. Hy het my ook baie beïnvloed met sy skilderwerk. Jy't hier 'n wonderlike stuk aanmekaargesit, wat my geboei het tot die einde. Ja, ek moes al van sulke goed ontslae raak, maar ek het nog so baie, waaraan ek so sentimenteel vasklou... Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/15616626179101912427noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1968235126235331729.post-87209607251050969912012-11-02T07:10:35.180+02:002012-11-02T07:10:35.180+02:00Groot glimlag!! Baie dankie vir jou hartverblydend...Groot glimlag!! Baie dankie vir jou hartverblydende kommentaar Antjie en dat jy hier kom inloer het, waardeer dit baie! Elizabeth Kendallhttps://www.blogger.com/profile/12121880265158010551noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1968235126235331729.post-24844556548639483732012-11-02T06:03:10.379+02:002012-11-02T06:03:10.379+02:00Lieflik, magic, daai iets......nee, die foto-goed ...Lieflik, magic, daai iets......nee, die foto-goed gaan saam, raak ontslae van die stoele of gordyne of besems, maar nie die foto-goed nie....witgoud, onvervangbaar, skatryke erfenis, te na aan die vel......nee-wat pak hulle ALMALANTJIEhttps://www.blogger.com/profile/17079718979707215132noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1968235126235331729.post-699265784992505322012-10-06T17:30:27.394+02:002012-10-06T17:30:27.394+02:00Altyd so lekker as jy my vreugdes en baie gedagtes...Altyd so lekker as jy my vreugdes en baie gedagtes deel Maree, dankie vir jou! Elizabeth Kendallhttps://www.blogger.com/profile/12121880265158010551noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1968235126235331729.post-68399618283146060612012-10-06T17:08:55.340+02:002012-10-06T17:08:55.340+02:00O Liz, dit is HEELTEMAL onmoontlik om van enige va...O Liz, dit is HEELTEMAL onmoontlik om van enige van hierdie kosbaarhede afstand te doen! As dit net 'ornamente' was, ja, maar nie as elkeen só sy eie storie het nie! Maar jou nuwe plekkie gaan MEER as genoeg spasie hê, so moenie jouself ontstel deur eers daaraan te dink nie! Geseënd is jy beslis met soveel wonderlike herinneringe.Maree Clarksonhttps://www.blogger.com/profile/16274329795088706720noreply@blogger.com